top of page
Welkom.png

Weeklikse Afkondigings

Dit is ons...

IMG_6459 3_edited.jpg

Welkom by Verwoerdparkgemeente

Verwoerdpark is 'n gemeente wat geroep is om transformasie in mense se lewens te fasiliteer deur hulle te help om God en hulleself beter te leer ken. Ons glo dat die kerk gestuur word om dissipels van Jesus te maak wat so ook 'n verskil in die wêreld waarin ons leef te kan maak. 
Ons probeer hierin die woorde en lewe van Jesus ersntig op neem, want ons glo Hy het vir ons kom wys wie God en ook wie ons regtig is.
Kom saam op hierdie reis van groei en verandering!

Ons kan nie wag om jou te ontmoet nie. 

Dienstye

Sondae:
09:00 - Oggenddiens
09:00 - KiX Kinderdiens
17:00 - GenetiX Jeugdiens

Kontak ons:

011 902 4256

Whatsapp - (072) 564-4025

admin@verwoerdparkgemeente.co.za

Bedieninge waarby jy in Verwoerdpark Gemeente kan inskakel

Finansiële bydrae en ondersteuning

  • Facebook
  • YouTube
©️ 2019 Verwoerdpark Gemeente
23 Glenrylaan Verwoerdpark Alberton 1453, 011 902-4256, info@verwoerdparkgemeente.co.za
bottom of page